Suné Britz July 22 2019

Baie baie dankie

Hi! 

Baie baie dankie vir my pakkie. Ek het dit oor die naweek ontvang en alles is pragtig! 

Dankie ook vir die ekstra sakkie waarin die kleertjies gekom het en die briefie...en dat julle opgelet het dat ek al voorheen ook by julle bestel het. Dit is dierbaar!

Waardeer julle diens.

Groete,